If you get a kick from owning the actual CD, get your copy of Radio Lava or President se keuse from kalahari.net

Hoofblad | Meer oor Riku | CDs - musiek en liriek | Gigs | Media | Foto's | Nuus | Die Wasgoedlyn
Riku Geskrewe | Riku se Kuns | Kar | Musos | Gesteelde Goedere | zimdollar | Kontak Riku




find musicians

Riku Lätti - Biography

Riku Lätti
born 11 June 1973
died 15 December 2012

Riku has died and it has left his music for anyone who wants it.

Click on the album title to Download any or all of the albums:

Aan't Sterre Tel(Wenner GMT 2004 - Beste Manlike Kunstenaar)
Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom(Wenner SAFTA - 2009)
12Hz - NOU(Met Jean Marais)
Janneman in die Diereryk(SAMA Nominasie 2012 - Beste Kinderalbum)
'n Pleister vir my Nerwe(Wenner GMT 2001 - Beste Alternatief)
Die Wasgoedlyn(besoek gerus: www.wasgoedlyn.co.za)


Indien u na Radio Lava, Tussen Kontinente, Me and Mr. Sane, Säom Live in die Buster, WOKNAKWYF!, Akoesties en of Die Burg van Hertog Bloubaard opsoek is, wees asb. geduldig, die boedel word nog afgehandel, maar hulle is oppad. (As jy oorhaastig is en dit dadelik moet hê, stuur 'n e-pos aan Victorwolf@outlook.com.)(If you really need to own these other albums right now send an email to victorwolf@outlook.com)

Al die bostaande musiek is absoluut verniet, maar besoekers wat die deuntjies geniet (of nie geniet het nie) is welkom om 'n vrywillige donasie te maak aan die Riku Lätti begrafnisfonds (vir o.a. begrafnisbroodjies en sjampanje):
Bankbesonderhede:
R Latti
Standardbank
002911272

Alle bydraes word gewaardeer,
Liefde
Die Ondernemer
Victor S. Wolf




Discography

- 12Hz - Nou

Afrikaans Electro Pop
12Hz - Nou: 5 out of 5
iAfrica.com 1/15/2003
Toast Coetzer


12Hz is Riku Latti (who impressed with his innovative double album '‘n Pleister Vir My Nerwe' last year) and Jean Marais (previously from Duusman, collaborator on the Breyten Breytenbach CDs). Both are singers (although Riku is the dominant vocal contributor here), musicians and songwriters of note, so much has been anticipated from this new project of theirs.

Where most Afrikaans ‘alternative’ music still revolves around the rock/ blues/ folk idiom, 12Hz has joined Kobus! in the meagre ranks of those trying to make alternative pop music. Stuff that can slide into radio stations’ playlists, stuff you can hum and whistle and tap your stinky tekkies to. With 'Nou', 12Hz has done all that and more.

Musos involved

Riku Lätti discography    Jean Marais discography    Ewald Cress discography    Nike Holm discography   
Riku Lätti - Pleister vir my nerwe


click here to buy this album now
Op 'n Pleister vir my nerwe - die hoof CD - is 14 snitte (plus een versteekte snit) van energieke Afrikaanse pop/rock. Riku beskou Beck en Sting as twee van sy grootste guru's; moontlik sal ander aanhangers van die twee ook 'n Pleister geniet.

Musos involved

Riku Lätti discography    Peter Auret discography    Max Mikula discography    Brendan Ou Tim discography    Hendrik Coetzee discography    Bob Biggens discography   
Riku Lätti - Aan't sterre tel

Winner of 2005 GMT "Best Male Vocalist"
click here to buy this album now
Die CD bevat 13 Riku Lätti originals (behalwe ene wat so bietjie Karen Zoid in het), met gaskunstenaars soos:
Steve Hofmeyr (beter bekend as Bruce Beyers deur die ouer garde)
Laurika Rauch (my oom se motor is 'n ou masjien...)
Liela Groenewald (Zim, zim, zim, zim...)
Paul Riekert (Battery 9: kiss the machine; Joos Tonteldoos en die Dwarstrekkers)

Musikante:
Riku Lätti - stem, kitare en klawers
Peter Auret - tromme, slaangoed en klawers
Cesaré Cassarino - kitaar en baskitaar
Rory Gaddin - kitare
Jonathan Crossley - kitare

Tracklisting:
anders
deesdae
medisynemens
oorlogtyd
op die maan - Luister: MP3
osama bin laden
smoorverlief - Luister: MP3
soms
staar
superman
My Amerika
waar is jy


Musos involved

Riku Lätti discography    Peter Auret discography    Jonathan Crossley discography    Paul Riekert discography    Steve Hofmeyr discography    Liela Groenewald discography    Laurika Rauch discography    Cesare Cassarino discography    Rory Gaddin discography   
Riku Lätti - Radio Lava

The best album ever made that nobody knows of
click here to buy this album now
Well nobody wrote any reviews on it except vetseun.co.za:

En daar´sy!! Na so bietjie se wag mag ons nou afgaan oor die Radio Lava CD wat alle winkels geslaan het. Miskien so bietjie biased en defnitief in die nou die keer, is elke paar minute van die dertien snit CD ´n belewenis, ´n trip, klankmanna ...
Afgrond maak die deure oop, eers net stem en dan met kakofoniese ritmes en elektroniese klanke vanuit die ruimte. Dit skep ´n goeie idee van waantoe ons gaan, onbeperkte oormusiek met woorde en melodie.
Liedjies wat in die binnesak van jou skoolbaadjie pas en die ongeluk verdryf met ´n binnekantoe geregenereerde glimlag, want jy weet ..
Strate, of die hoendervleis liedjie, is ´n balladelike nommer oor kabbelende kitaar en die mesmerizing gerym van Riku, wat intimiteit soos sigarette uitdeel, en teen die tyd wat die ritme sy verskyning maak oor die strings, is alles net reg vir ´n wyle.

Musos involved

Riku Lätti discography    Leon Ecroignard discography    Arnaud van Vliet discography    Huyser Burger discography    Nike Holm discography    Jahn Beukes discography    Cesare Cassarino discography    Jasper Williams discography    Jeané van Tonder discography   
Riku Lätti - Janneman in die Diereryk

Radio Lava se eerste kinderalbum vir cool ouers. Dis nie net oulik nie, dis kief verby!
click here to buy this album now
Die musiek en liriek vir die CD Janneman in die Diereryk is geskryf en opgeneem deur Riku Latti wat saam met 'n paar vriende, jong luisteraars se verbeelding op reis sal neem.

Vervaardig en opgeneem so saam met die koms van hulle dogtertjie Lia Luna Li, word die album opgedra aan alle kindertjies wat hou van musiek luister saam met hulle "cool" ouers. Spesifiek "cool" ouers, want daar is heelwat verskillende musiekgenres wat in Janneman in die diereryk gebruik word, insluitend jazz, pop, rock, country en klassieke musiek. Alhoewel die temas op kinderlike wyse aangebied word, is Janneman in die Diereryk nie uitsluitlik op 'n kindergehoor gemik nie, maar vir almal wat gehalte musiek en slim lirieke waardeer.

Die Janneman in die Diereryk CD spog met 'n reeks skatlike bydraes van sterre soos: Dorette Potgieter as die verteller en sangeres op verskeie snitte; Neil Sandilans wat die storie van Skillie die skilpad vertel met 'n sangsolo ala Sinatra; Albert Frost wat blueskitaar speel op verskeie liedjies en ook die rol van die bobbejaan vertolk; Bacchus Nel wat al singend die rol van Manie die blinde mol vertolk; Morné Visser as Louis die luislang; Arnaud van Vliet as Janneman; Fried Wilsenach as Siegfried skilpad; Jahn Beukes vir die orkestrasie van sekere snitte asook Lani Pieters wat sing op verskeie liedjies.

Tracklisting:

Stoomtrein
Janneman
vertelling: in die takke
Oupa die uil
Vertelling: waar gaan al die diere heen?
Koning Leeu se partytjie
Slaap, hasie, slaap
Skilpad in my hangmat
Vir die voels
Vertelling: 'n slang in die stad?
In die woud
Ver weg van die huis
Elke dier het sy dag
Swaeltjie
Vertelling: Janneman gaan huis toe
'n Ding soos die
Vertelling: Hoekom moes Janneman weggaan?
As al die sterre stukkend val
Droomland

Musos involved

Riku Lätti discography    Peter Auret discography    Arnaud van Vliet discography    Huyser Burger discography    Albert Frost discography    Bacchus Nel discography    Jahn Beukes discography    Lani Pieters discography    Morne Visser discography    Lia Luna Li Lätti discography    Dorette Potgieter discography    Fried Wilsenach discography    Neil Sandilands discography   
Riku Lätti - Die Ongelooflike Avonture van Hanna Hoekom

Klankbaan van die film met dieselfde naam.
click here to buy this album now
Lätti vind geluide in die stilste stilte... en wen ’n Safta
2011-03-13 21:37
Artikelopsies Deel Kry Beeld op

Riku Lätti?… “Ek het nie eens geweet ek is benoem nie.”
Foto's · Lesersfoto’s · Nuus in Foto's
Stuur vir ons jou foto's · Stuur vir ons jou foto's
Mariana Malan
Eintlik, meen Riku Lätti, moet ’n klankontwerper se werk nie gehoor word nie.

Hy lag as ’n mens vra of hy dan eintlik nie sy Safta moes gekry het nie, maar verduidelik dan: “ ’n Klankontwerper wat sy sout werd is, bring klanke na ’n rolprent of TV-reeks waarvan die kyker nie eens bewus moet wees nie. Die klanke mag jou nooit in die ribbe steek nie.

“Maar as die klanke nie daar is nie, gaan dit onnatuurlik wees.”

Lätti het by die afgelope Safta-oorhandigings die prys gekry vir die beste klankontwerp in ’n rolprent vir Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom. Die klankbaan vir die rolprent, waarvoor hy ook die liedjies geskryf het, is ook benoem.

Hy vertel dat hy klanke van sowat 60 klankalbums afgehaal, geskommel en bymekaargesit het in die klankontwerp.

“Ek het nog ekstra geluide ook opgeneem. Ek het nou ’n klankbiblioteek wat skrik vir niks.

“Dis tog so dat jy soveel klanke en geluide kan hê as wat jy wil, maar daar is altyd nog ’n paar wat geskep moet word.”

Die grootste uitdaging vir hom was om die bo-aardse klanke vir die droomtonele in die rolprent te maak.

“Dis moeilik om te beskryf hoe ek dit gedoen het. Dis dalk die maklikste om te sê dat ’n mens een klank vat, daarmee peuter, dit uitmekaarhaal en dan laag vir laag opbou.

“As ’n mens al die klanke het, moet jy nog kies. Elke sekonde van klank moet op die ou end volmaak wees.”

Hy vertel van fyn onderskei tussen hoe klank byvoorbeeld binne en buite ’n helikopter sal klink.

“ ’n Mens kan ook nie net ’n bergstroom se gekabbel opneem en dit so gebruik nie. Hoe dit klink, hang af van waar jy is. En dan is daar die voëls wat op verskillende plekke verskillend klink en die wind wat dalk nog ’n geluid vra.

“Soms dink mense dat stilte stil is, maar dit is nie. Daar is altyd in die stilste stilte nog geluide. Gaan sit maar alleen in ’n kamer en jy sal dit hoor.”

Hy was nog altyd geïnteresseerd in eksperimenteer met klank, ook in sy musiek. Sy albums, onder meer Radio Lava, is sprekende voorbeelde daarvan.

Hanna Hoekom is die eerste rolprent waarvan hy die klank-ontwerp gedoen het. Sy tweede opdrag in dié rigting is ’n TV-reeks vir kykNET.

“Ek het nie eens geweet ek is vir ’n Safta benoem nie. Die verrassing was vir my dubbel so groot. Die kans dat die klankontwerper so ’n prys kry, is nul as die res van die rolprent nie ook volmaak is nie. Ek dink ek het die prys gewen omdat alles verder perfek was.”

Musos involved

Riku Lätti discography    Peter Auret discography    Lani Pieters discography   
Search for a Musician:


People Riku Lätti worked with

key:
discography artist's discography
biography artist's biography
website artist's website
Click on the name of the musician to find other musicians and bands he/she has played music with.
Click on the album or discography icons next to the musician's name to find more information on the musicians or the CDs recorded by the musician.
Record labels click here to supply album details of your artists, musicians, bands or compilation albums you have released.
12Hz
   Anton Beukes discography
   Ewald Cress discography
   Jean Marais discography
   Nike Holm discography
   Riku Latti discography
AD
   Albert de Vos discography
   Andries (Roof) Bezuidenhout
   Bacchus Nel discography biography
   Drikus (Brixton) Barnard
   Fritz Blitz
   Gert Vlok Nel discography biography
   Jan Blohm discography
   Marcia Scholtz
   Summarie Colyn
   Willem Möller discography
Albert Frost
   Abel Kraamsaal
   Albert Frost discography biography
   Ali Farka Toure
   Anton Goosen discography
   Arno Carstens
   Bacchus Nel discography biography
   Dagga-Dirk Uys biography
   Gideon Meintjies
   Gizelle le Roux discography biography website
   Hanro Van Wyk
   Jor/Jorik Pienaar discography
   Karen Zoid biography website
   Koos Kombuis
   Lanie van der Walt discography
   Laurika Rauch discography
   Louis Mahlanga discography
   Madala Kunene biography website
   Morris Goldberg
   Myburgh Grobbelaar biography website
   New Porn
   Nico Carstens discography
   Ollie Viljoen
   Peter Hoven biography
   Robert Mitchley
   Robin Auld discography
   Theo Crous discography
   Valiant Swart
   Vusi Mahlasela discography
   Wayne Davidson
Arnaud van Vliet
   Ampie Omo
   Chris Chameleon discography biography website
   Frank Opperman
   Gizelle le Roux discography biography website
   Jaxon Rice
Bacchus Nel
   Adam Tas discography
   Albert de Vos discography
   Albert Frost discography biography
   Arthur Dennis
   Bacchus Nel discography biography
   Barry Steenkamp
   Elrine discography
   Gizelle le Roux discography biography website
   Jan Blohm discography
   Jor/Jorik Pienaar discography
   Lanie van der Walt discography
   Noddy (Bass speler Faber) discography
   Piet Botha discography biography website
   Rudi Dennis
   Seeleeu Leipoldt
   Wayne Davidson
Black Bricks
   Petrus van Biljon
   Stefan Ackerman
   Stefan de Jager
Bradley Cooper
   Rian Malan biography
Bruce Muirhead
   Brian Davidson
   Bruce Muirhead
   Jonathan Neaves
   Ken E Henson
   Kobus van Tonder
   Ramsay MacKay
Dan Tshanda
   Dalom Kids
   Dan Tshanda discography biography website
   Joseph Tshimange discography
   Matshikos
   Patricia Majalisa
   Paul Gabala discography
   Penwell Kunene discography
Die Mel en Andries once off band
   Andries Botha biography website
   Mel Botes
Die Nile Crocodile Versugting
   Bacchus Nel discography biography
   Franco Jamneck
   Jaco Loots
Florida Hoërskool Kadetorkes
   Adriaan Wildenboer
   Andries van Staden
   Anton Prentzler
   Aré Visagie
   Cobus Stander
   Conrad Grobler
   Dawid Bredenkamp
   Emari Latti
   Estelle Van Dyk
   Hannes Bouwer
   Hendri Grobler
   Henk Le Roux
   Jaco Visagie
   Jacobus Viljoen
   Jan van der Walt
   Jean Du Plesis
   Jean-Jacques van Tonder
   Juan Van Zyl
   Luan Jordaan
   Mareli Vlok
   Martin Byker
   Martin Strauss
   Max Loubsher
   Peter Auret discography
   Petrus van Biljon
   Pieter Booysen
   Riaan Du Plessis
   Rudolf van Dyk
   Wilhelm Strijdom
   Wimpie Dykstra
Gert Vlok Nel
   Albert de Vos discography
   Drikus (Brixton) Barnard
   Gert Vlok Nel discography biography
   Gideon Meintjies
   Schalk Joubert
Gizelle le Roux
   Adam Tas discography
   Albert de Vos discography
   Albert Frost discography biography
   Andries Bezuidenhout
   Arnaud van Vliet discography
   Bacchus Nel discography biography
   Benedikt Sebastian
   Cesare Cassarino discography
   De Javu
   Fritz Blitz Andre Duister
   Gizelle le Roux discography biography website
   Illimar Neitz
   James Botes
   Johnathan Crossley
   Marcia Moon
   Myburgh Grobbelaar biography website
   Peter Auret discography
Glenn Veale
   Rian Malan biography
Guy Lucas
   Boo Dyson
   Erwin Thoelen
   Geert van Hees
   Guy Lucas
   Jan Liebaerts
   Jan Nijs
   Jan Willems
   Jannick Peters
   Jochen Hemelaers
   Jor Bervoets
   Kaki Lebrave
   Noel Hendriks
   Robert van de Laer
   Sam Kaerts
   Steven Cassiers
   Steyn Bervoets
   Sven Doms
Jack Bottom
Jackie van den Heever
Jahn Beukes
Jan Blohm
   Albert de Vos discography
   Bacchus Nel discography biography
   Jan Blohm discography
   Joe Diedericks
   Kobus de Kock
   Naude Taylor biography website
   Neil Sandilans
   Noddy (Bass speler Faber) discography
   Wayne Davidson
Jim Neversink
   Jim Neversink biography website
Jonathan Crossley
   Afzal Ismail
   Andy Narell
   Carlo Mombelli discography
   Cesare Cassarino discography
   Clement Benny
   Cleopas Mazibuko
   Francois Jeanneau
   Gerald Allbright
   Guy Lucas
   Jessica Bailey
   Johnny Fourie discography biography
   Jonathan Crossley discography biography
   Karin Hougaard
   Liela Groenewald discography
   Lloyd Martin
   Lulu van der Walt
   Marc Duby discography
   Marcus Wyatt discography
   Oleta Adams
   Paul Hanmer
   Peter Auret discography
   Reza Khota discography
   Rob Watson discography
   Sydney Mnisi discography
   Wendy Twyford
   Wessel van Rensburg discography
   Zanta Hofmeyr
Karen Zoid
   Albert Frost discography biography
   Bradley Cooper
   Coenie de Villiers discography biography
   Cornel
   Daniel "Woody" Swart
   Don Reinecke
   Johan Vorster
   Jono Hall
   Karen Zoid biography website
   Llewelyn John
   Marlon Green
   Patricia Lewis biography
   Paulo Azevedo
   Sean Else
   Wynand van der Walt
Koos Kombuis
   Albert Frost discography biography
   Anton L'amour discography
   Brandon October biography
   Dagga-Dirk Uys biography
   Dapper Jannie
   Frank Frost
   Jurie Els biography
   Koos Kombuis
   Kristoe Strauss
   Liela Groenewald discography
   Louis Mhlanga discography
   Rocco de Villiers biography website
   Schalk Joubert
   Simon "Agent" Orange
   Stef Bos discography
   Syd Kitchen
   Valiant Swart
   Vernon Swart
Kristoe Strauss
   Anton Beukes discography
   Gideon Meintjies
   Jackie Masekela
   Jerry Gruvin
   Koos Kombuis
   Kristoe Strauss
   Michael Rowe
   Nic Strauss
Lani Pieters
   Bradley Cooper
   Rian Malan biography
   Victor Wolf biography
Laurika Rauch
   Abraham Helberg
   Afzal Ishmail
   Albert Frost discography biography
   Amanda Strydom biography
   Anton Goosen discography
   Bambie Heiberg
   Barry van Zyl discography biography
   Braam Verhoef
   Bruce Wallace discography
   Clarabelle van Niekerk
   Clinton Waring discography
   Coenie de Villiers discography biography
   Colin Drew
   Colin Shapiro
   Dan Hill
   Dave Williams
   David Dennis
   David Taljaard
   Denny Lalouette discography
   Des Lindberg
   Didi Kriel
   Fanie Fouché
   George Wolfaardt
   Glynn Storm
   Graeme Currie biography
   Helena Hettema discography
   Irene van Wyk biography
   Jahn Beukes discography biography
   Jannie du Toit
   Jennifer Ferguson
   Jethro Butow
   Juan "Floors" Oosthuizen
   Kevin Kruger
   Laurika Rauch discography
   Laurinda Hofmeyr discography
   Leon Ecroignard discography
   Lindsay Heard
   Lionel Pillay
   Lisa Michaelson
   Littlejohn Ferrier
   Lizanne Helberg
   Louis Mhlanga discography
   Marshall Harmse
   Mauritz Lotz discography
   Mike Rennie
   Mynie Grové
   Nataniël biography website
   Neil Ettridge
   Nick Taylor
   Nippy Cripwell
   Peter McLea
   Philip Moolman
   Reuben Samuels
   Ricky Annandale
   Rob Watson discography
   Ron Francitti
   Schalk Joubert
   Sias Reynecke
   Siegfried Pretsch
   Spiro Paxinos
   Tony Cox discography biography website
   Valiant Swart
   Vinnie Henrico discography
   Vusi Mahlasela discography
   Wessel van Rensburg discography
   Wessel van Wyk
   Wouter van de Venter discography
Laurinda Hofmeyr
   Adriaan Brand
   Almuir Botha
   Anton Goosen discography
   Anton L'amour discography
   Barry van Zyl discography biography
   David Klassen
   Ephrain Toro
   Eugenie Grobler
   Gert Vlok Nel discography biography
   Jürgen von Wechmar
   Laurika Rauch discography
   Laurinda Hofmeyr discography
   Lee Thompson
   Lesley-Rae Dowling
   Lize Beekman
   Lize Swart
   Luna
   Marica Otto
   Melissa van der Spuy
   Mike Rennie
   Nibs van der Spuy discography
   Nico Carstens discography
   Nicole Holm
   Nina Swart
   Parri
   Schalk Joubert
Les Javan
Loandi Boersma
Lochner de Kock
   Andrew Roos
   Lochner de Kock
   Richard van der Westhuizen
Loit Sôls
Lukie de Beer
   André van der Merwe
   Andries Visser
   Clinton Zerf
   Danny Antill
   Emile De Jong
   Ian Dickson
   Jannie Dekas
   Louis Langerman
   Lukie de Beer
   Richard Ntsweni
   Rick Moser
   Theo Geyser
Marissa West
   Bacchus Nel discography biography
Me and Mr. Sane
   Justy Range
   Max Loubsher
   Peter Auret discography
   Stefan Ackerman
   Willem Möller discography
Neil Sandilands
Neil Sandilans
   Denny Lalouette discography
   Henning Joubert
   Jan Blohm discography
   Neil Sandilans
   Ollie Viljoen
   Vinnie Henrico discography
   Wess Lee
Noddy (Bass speler Faber)
   André Kriel
   Bacchus Nel discography biography
   Clemens van der Baan
   Craig Nielsen
   Jan Blohm discography
   Jannie Pretorius
   Joe Diedericks
   Kobus de Kock
   Leslie Swart
   Michelle Steinberg
   Moose Forer
   Neville Smit
   Noddy (Bass speler Faber) discography
   Pierre Stoffberg
   Wayne Davidson
Oom Koos
Paul Riekert
Peter Auret
   Adam Howard
   Cesare Cassarino discography
   Cleopas Mazibuko
   Gizelle le Roux discography biography website
   Graeme Currie biography
   Guy Lucas
   Jonathan Crossley discography biography
   JP Hunt
   Marcia Scholtz
   Peter Auret discography
   Wendy Twyford
Piet Botha
   Ampie Omo
   Anthony Salvador discography
   Bea van der Vyver
   Boet Faber
   Brenda Pieterse
   Coenie de Villiers discography biography
   Danny Gallagher
   David Codling discography
   Eddie Schutte discography
   Finlay Malherbe discography
   Jaco Loots
   Jacob Wulana discography
   Jason Phillips
   Johnathan Martin discography
   Jonathan Martin
   Jor/Jorik Pienaar discography
   Kevin Leicher discography
   Koos Kombuis
   Leon van Zweel discography
   Lowell Jeffrey discography
   Mike Adams discography
   Paul Barnard discography
   Paul van de Waal discography
   Piet Botha discography biography website
   Rupert Mellor
   Samuel Shoai discography
   Simon Dube discography
   Siya Makuzeni discography
   Tertius du Plessis discography
   Toni Gozza biography website
   Tracy Solomon discography
   Valiant Swart
Plakkaat van 'n persoon wat nie pas nie
   Anton Basson
   Christiaan Christoffel Mans
   Conrad Grobler
   Johan Smit
   Justy Range
Rian Malan
   Bradley Cooper
   Rian Malan biography
   Victor Wolf biography
Riku Lätti
   Albert de Vos discography
   Albert Frost discography biography
   Andrew Wembridge
   Anika discography biography website
   Arnaud van Vliet discography
   Arthur Dennis
   Bacchus Nel discography biography
   Barry Steenkamp
   Bob Biggens discography biography
   Brendan Ou Tim discography
   Bruce Muirhead
   Cesare Cassarino discography
   Dan Tshanda discography biography website
   Daniel "Woody" Swart
   Denzl Keenan
   Don Reinecke
   Dorette Potgieter discography
   Ewald Cress discography
   Fried Wilsenach discography
   Gawen Sueltz
   Gert Vlok Nel discography biography
   Gizelle le Roux discography biography website
   Guy Lucas
   Hendrik Coetzee discography
   Huyser Burger discography
   Jack Bottom
   Jackie van den Heever
   Jaco Loots
   Jahn Beukes discography biography
   Jan Blohm discography
   Jasper Williams discography
   Jean Marais discography
   Jeané van Tonder discography
   Jonathan Crossley discography biography
   Jor/Jorik Pienaar discography
   JP Hunt
   Karen Zoid biography website
   Kristoe Strauss
   Lani Pieters discography
   Laurika Rauch discography
   Laurinda Hofmeyr discography
   Leon Ecroignard discography
   Les Javan
   Lia Luna Li Lätti discography
   Loandi Boersma
   Lochner de Kock
   Loit Sôls
   Lukie de Beer
   Marissa West
   Max Mikula discography
   Morne Visser discography
   Naude Taylor biography website
   Neil Sandilands discography
   Neil Sandilans
   Nike Holm discography
   Noddy (Bass speler Faber) discography
   Oliver Butterfield
   Oom Koos
   Paul Riekert discography
   Peter Auret discography
   Piet Botha discography biography website
   Riaan Nieuwenhuis
   Rian Malan biography
   Robert Mitchley
   Robert van de Laer
   Rudi Dennis
   Rynier Ernst Julius Prins
   Sam Kaerts
   Schalk van der Merwe
   Stef Bos discography
   Steve Hofmeyr discography biography
   Timothy Rankin
   Timothy Sellers
   Wayne Davidson
Riku Lätti vs Siamese Rhythm Twin
   Peter Auret discography
Robert van de Laer
   Guy Lucas
   Robert van de Laer
   Sam Kaerts
Rynier Ernst Julius Prins
   Bacchus Nel discography biography
Sam Kaerts
   Guy Lucas
   Robert van de Laer
   Sam Kaerts
Slugs of War
   Amos Levin
   Byron Howell
   Chris Macauley
   Chris Pefanis
   Chris Volbrecht
   Conway Buckle
   Gavin Webb
   Gideon Meintjies
   Iain Siemers
   JP Hunt
   Keith Quixley
   Kelvin Thomson
   Kristel Birkholtz
   Kyla Rose Smith
   Liam Massey
   Matthew Friedland
   Patrick Baard
   Peter Auret discography
   Richard Bodkin
   Tulsa Pittaway
Stef Bos
   Amanda Strydom biography
   Bert Embrechts
   Bob Savenberg
   Boudewijn de Groot discography
   Cherry Wijdenbosch
   Faith Kekana
   Flor Van Leugenhaeghe biography
   Francis Wildemeersch biography website
   Frank Boeijen discography
   Frido ter Beek
   Jan van Looy
   Johan Rautenbach website
   Johan Verminnen
   Johannes Kerkorrel/Ralph Rabie
   John Sonneveld discography biography
   Koos Kombuis
   Louis Mhlanga discography
   Marc de Boeck
   Martijn de Wagter
   Roberto Mercurio
   Stef Bos discography
   Stelle Khumalo
   Tandie Klaasen
   Thandie Klaassen
   Tu Nokwe
   Wes Lee
Steve Hofmeyr
   Andries Botha biography website
   Clive Bruce biography website
   Coenie de Villiers discography biography
   Irene van Wyk biography
   Jacques de Coning
   Johan Rautenbach website
   Leon Schuster biography website
   Steve Hofmeyr discography biography
   Thys die Bosveldklong biography website
   Toni Gozza biography website
   Wynand van der Walt
The Infadels
   Brendan Green
   Justy Range
Victor Wolf
   Victor Wolf biography
Volk jou ook
   Adam Tas discography
   Alta Joubert
   Ander Hennie
   Bacchus Nel discography biography
   George Harry
   Gizelle le Roux discography biography website
   Jan Blohm discography
   Ossebra Wandrag
   Seeleeu Leipoldt
Wayne Davidson
   Abel Kraamsaal
   Albert Frost discography biography
   Anton Beukes discography
   Anton Goosen discography
   Bacchus Nel discography biography
   Dozi
   Gavin Canoni
   Gian Groen discography
   Henning Joubert
   Jan Blohm discography
   Noddy (Bass speler Faber) discography
   Robert Mitchley
   Ryno Velvet
   Wayne Davidson
Wysdiman
   Brucebleed
   Earl Devereux-Quicke
   Generaal Pieter Botha
   PoisonPiet
Search for Musicians:
Missed someone? Let me know all about it

Vir alle CDs aankope, navrae, bookings of sommer enige iets, kontak die.president@gmail.com.

  • CDs te koop: Die president se keuse: ek wil die CD hê!.
  • CDs te koop: aan't sterre tel: kry joune
  • CDs te koop: 12Hz Koop my!
  • skryf gerus in vir ons se nuusbrief:
    naam
    van
    e-pos
    enter text shown in the pic above
    Hoofblad | Meer oor Riku | CDs - musiek en liriek | Gigs | Media | Foto's | Nuus | Die Wasgoedlyn
    Riku Geskrewe | Riku se Kuns | Kar | Musos | Gesteelde Goedere | zimdollar | Kontak Riku