woord van Die President
  • soek iets
  • argiewe
  • dollarmense
  • Briewe
  • Lees
  • Skryf
  • Ter syde
    SA Krieket: nie sissies
    Staat oorweeg voorstel om Midrand aan Zimbabwe te verkoop
    Penis regstelling
    Meisie sê sy weet nie wat gaan aan nie
    Sekretaresse dagvaar God
    Sport
    Onvermydelike bewyse van verhoogde haai aktiwiteite in Scarborough
    Musiek
    Afrikaners nie meer homofoob


    Vra ma net
    Het jy op die "moenie hier kliek nie"-banner gekliek?
     Ja
     



    Afrikaners is rassiste
    Omtrent hoeveel persent van Afrikaners is rassiste?
     0%
     5%
     10%
     15%
     20%
     25%
     30%
     35%
     40%
     45%
     50%
     55%
     60%
     65%
     70%
     75%
     80%
     85%
     90%
     95%
     



    Rassisme/BEE/ Affirmative action
    Wat is meer fucktup?
     Rassisme
     BEE
     Affirmative Action
     Ek weet regtig nie meer wat is die verskil tussen die drie nie
     



    COPS
    Vertrou jy die polisie
     Ja
     Nee
     Ek is die polisie
     Ek is 'n cop, en trust me, jy kan hul nie vertrou nie
     

  • getelde stemme

  • Grafiese ontwerp:
    Dollarmense
    naam kort beskrywing foto
    Karakter
    een of ander ou Beslis 'n student aan die Universiteit van die Lewe. Veel meer is nie bekend nie.   
    Man (32) Man (32) is sommer 'n gewone ou. Hou van stout wees. Verkoop onderklere sonder skaamte. Woon waar hy die dag lus kry.   
    ****** ** ****** ****** ***** is gebrekkig gebore, ****** ****** ** **. 1.80m ***** ***. *** *** skool afgebrand **** ***** ***, behalwe sy *****.   
    ***(%** --=_-~ ***(%** --=_-~, ^^`__+||\/||+__   
    Prisonboy 3458799 Prisonboy, misterieuse figuur wat in die aand uit die tronk ontsnap en 'n paar mense se lewens red en ou tannies oor die straat help en die tipe ding net om later die nag homself weer toe te sluit in die gevangenis waar niemand enigsins iets sal vermoed van sy dubbele lewe nie.   
    Iemand Anders Dis-informasie: Gebore, gedoop, verklaar en grootgemaak in Suid van die meer Noordelike streke. Begin al van kleins af ouer word. Vermy tot dusver met vele welslae die dood en ander soortgelyke toestande. Koop ID dokumente by die meisie wat die til slaan by die CNA    
    Marvin Atapattu Marvin is 'n kar customisation junkie wat in Mayfair, Johannesburg woon.   
    Email Suarez Barboza Everybody does Email. Time to meet him.   
    Joost Bin Laden Oral bekend as die "ander" Bin Laden. Het ietwat van 'n chip op sy skouer omdat Joost van der Westhuizen bekend staan as die bekende Joost.   
    Justin Case FBI agent - hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim hoogs geheim    
    Wickus de Silva Wickus is in alle omstandighede doodnormaal behalwe vir sy ongelooflike gawe wat sy familie probeer uitbuit het vir finansiële gewin en publisiteit.   
    Langvinger du Preez Eienaar van van Langvinger en Kie Slotmakery, glo die beste op sy geboortedorp, Westerlaeria. Getroud en geskei.   
    Miss Gis Miss Gis is n vrou/man wat glo dat jou naam jou eer is, en leef dit so uit. Sy/hy hou van gom, toast en krismis-crackers, maar haat mense in dier-suits.    
    Gerbrand Grobler Hy was verloof aan my huishoudkundejuffrou Soos Robey Leibrandt, Steve Hofmeyr en Hansie Cronjé was ook hy ook 'n oud Grey   
    Hoofregter Groenewald Hoofregter is nie 'n man van vele woorde of dade nie. Hoofregter is nie 'n man wat sommer vloek nie. Hoofregter gebruik nie gereeld clichés nie. Hoofregter is sommer net 'n "ou".   
    Gé Havenga Gé Havenga, student aan die Universiteit van die lewe. Erelid van die geheimsinnige Plat-op-die-Aarde Geheime Beweging. Pa van vyf van Elarduspark (bediendekamer) - alhoewel die vyf nie self meer in Elarduspark woonagtig is nie.   
    Antie Gris Jisme Vrou van Ds. Attie Jisme, leeraar van moedergemeente Sosusvleistad. Frustreerde seksverslaafde.   
    Ds. Attie Jisme Vrye denkinde leeraar van moedergemeente Sosusvleistad. 51 jaar oud, getroud en vertroud met die weë van die wêreld.   
    Jaap Jooste Ouderling aan die moedergemeente Sosusvleistad. Nuuskierige agie en skinderbek van die dorp. Gerugte bestaan dat hy sukkel met 'n dwelmprobleem wat ontketen is deur die ontdekking van dy kinders se persoonlike heroïn versameling.   
    Wilhelm Kasper Kaasjager 'n Suksesvolle sakeman en vader van 2 kinders. Het gesukkel met verslawing aan kaas, maar voel heelwat beter. Soos hulle sê jy is wat jy eet...   
    Dekeyser Kevin Dick(less).   
    Koos Kierieboer    
    Prof Linkerberg Mal ou professor wat glo in die mal goed wat hy glo.   
    Krans Marks    
    Nick Mullet Kyk hoe klop my brylcreem.    
    Koega Nel    
    Bloemerus Oosthuizen Bloemerus, 'n kenner op die gebied van Astrologie wat onlangs tragies voor sy rekenaar dood ge-spam is.   
    Petrus Hondeskuim Pistorius Hardwerkende oubal wat kyk na sy 4.2 kinders vanaf 1964 nadat sy vrou Lettie hulle verlaat het vir haar broer. Die tannie van die karavaan park het my pa altyd gewaarsku sê Eter die oudste seun van Petrus en Lettie.   
    Prof. Regshuizen Sekere mense behoort nie die reg te hê om hul name by hul lewenswyse aan te pas nie.   
    Branna D. Rinker-van Staden Is trots op sy kultuur en sê goed soos: "Dis lekker om te kuier" en "moenie so stuck-up wees nie" en "Percy is 'n moffie" en "ek gaan daai moffie moer".   
    Peet Skoot Word beskou in verskeie kringe as 'n ordinêre, selfs doodgewone wit man. Ry 'n Toyota, dra nommer 9 skoen, kyk TV, lees net elke nou en dan iets anders as die graanvlokkiedoos.   
    Sportie Spaais    
    Baard Stander Nie oorspronklike lid van die Standerbende, al wou hulle.   
    Jan Tuisbly vyf voet agt twee punt vyf liter toyota twee punt vyf kinders ses voet muur drie slaapkamer huis twee teevees twee punt vyfde huwelik gevaarligte vlikker jys in jou twintigs   
    Josef van Benoni    
    Sarel van der Merwe Sarel is 'n mooi man. Al vir jare. Hy het bekendheid verwerf vir sy bydrae tot AA-handleidings en praatjies oor petrolverbruik op die langpad en hoe dit gepaard gaan met die wil om vinnig te ry.   
    Joost van der Westhuizen Man van die vrou met die bors. Het ook al rugby gespeel maar maak nou geld soos Isabel Jones   
    Tori van Loos File onder miscelaneous - niemand hier by redaksie sonder woordeboek weet hoe om dit te spel nie.   
    Dooie man van Staden Dood a.g.v. 'n mixup by McDonalds se drive thru.   
    Vet van Staden Blond (voor die groot verlies van '93 en die grys van '84) Tengerig (voor die groot vet van 75) Kort (steeds) Ryk (en lekker grootpraterig daaroor)   
    Pearlie Viljoen Beroepsnaaier   
    Anna Voorval Oorspronklik gemaak in Matjiesfontein maar het al so ver noord beweeg as Potgietersrus totdat sy in Pretoria haar nes geskrop het.   
    Bennie Willemse Groot man met puisies en 'n mullet haarstyl   
    Jan Wolmarans Jan “Bollies” Wolmarans is 'n inspekteur by die beroemde Brixton Moord en roof afdeling van die SAPS. Hy doen ook vrykut werk in sy vrye tyd vir die Johannesburgse Metro Polisie.   
    Skrywer
    Die President Die President is 'n diktator van formaat sê sy beste maats wat na bewering deur Die President self aangesê is om so te sê.   
    Kleinboer Die muur is intussen geverf, maar die pantoffels is ongelukkig nog nie vervang nie.   
    Seedier Veelsydige klein dinge, leef binne en buite met water of daarsonder   
    Zenpiet 'n Wysneus, anti-samesnoering teoris van Welkom   
    Amanda Awetu    
    Japie Blerk Japie is 'n interessante man in die opsig dat hy oninteressant genoeg was sy hele lewe lank dat niemand ooit die moeite gedoen het om uit te vind presies wat aangaan met die arme vent nie.   
    Bartel Borsstol Bartel is effe geheimsinnig. Praat nie gereeld oor homself nie, en as dit gebeur laat hy nie sommer veel ape uit die mou nie.   
    Maarten Dierckx Dick.   
    Blitz Dykema Blitz Dykema het grootgeword op 'n goeie dosis gangsta rap. Hy ry Isuzu en skiet BRNO .22 Long Rifle met 'n scope op. Hy dig steak and kidney.    
    Stoffel Gieljam    
    Ma haat ma Ghandi Klein kort mannetjie   
    Mal Hasie Mal Hasie het 'n teer punt vir almal genaamd Magda. Wat meer is daar te sê?   
    Ma, het my ganja Mens kon nie in Heidelberg Swazi koop nie. Ek het altyd my gekonfiskeerde Swazi met madjat omgeruil.   
    Ma, het my ganja Mens kon nie in Heidelberg Swazi koop nie. Ek het altyd my gekonfiskeerde Swazi met madjat omgeruil.   
    Gerhard Karstens Gerhard het sy lewe verloor op 'n roeiboot, of liewer direk nadat hy daarvan afgeval het. Besonderhede van die insident is nog duister, maar na talle hofsake is Gerhard steeds oorlede.   
    johannes kerkmuis ek nie onsedelik aangerand deur my juffrou in standerd 3 nie. ek het ook niemand daarvan gesê nie. ek het weer probreer in standerd 9, maar moes toe skool verlaat. moes toe in pastorie gaan bly, waar ek uiteindelik lucky geraak het-mevrou dominee het dit toe gedoen-ek het nie vir haar man gesê nie. daarna het ek 'n terroris geword in die struggle-my hare het te lank geword en ek moes toe ophou. vandag is ek nogsteeds deel van die armed struggle-ek trek nog steeds draad.   
    Stof Klonkie Sy ambisie (maar dis 'n geheime ambisie, waarvan niemand mag weet nie) is om Die President, president van die zimdollar te onttroon, en die koerant terug te gee aan Jan Alleman, wat 'n panelbeating shop in sy garage het. Vir meer inligting, hou die zimdollar dop.   
    Stofkraal Kruger Hy is beter bekend.   
    Pippie Langkous Op een dag komt een roodharig meisje te paard het stadje binnenrijden. Ze heeft haar aapje Meneer Nilsson bij zich en een tas vol gouden munten.   
    Charles Manson Leuse: 'n kar is 'n kar is 'n kar, en dan eendag gaan staan die ding op jou in die middel van 'n getaway   
    salil mantraman zee zekerlik ze zee zee zee zekerlikze zee ze ze zee zekelrik ze zee ze zekzeerlik ze zekerlik ze zee zee zekerlik ze zee zee zee zekerlikze zee ze ze zee zekelrik ze zee ze zekzeerlik zezee zekerlik ze zee zee zee zekerlikze zee ze ze zee zekelrik ze zee ze zekzeerlik ze zekerlik ze zee zee zekerlik ze zee zee zee zekerlikze zee ze ze zee zekelrik ze zee ze zekzeerlik ze   
    Es Mei Op die platteland grootgeword saam met haar vier broers Er Gee Zet en Dee.   
    Broodmes Messelaar In die messelaai wat was die stompste   
    Mark Navorsing Was glo 'n koniging mier in sy vorige lewe. In die lewe voor dit was hy klaarblyklik Eugene Marais. Soos talle ander aardbewoners weet hy nie waar Osama Bin Laden skuil nie.   
    Thys Nywerheid Thys se site   
    Ivan O'Donner Gunstelingwoorde in Afrikaans: Benydenswaardig, snert; Het ‘n hekel aan: asnog, toksak. Radiostasie by voorkeur: RSG (met prozac)    
    Piet Paraat    
    Gekneusde Pe-neus Glo altyd "beauty is in the eye of the beerholder". Hou van tannies met parkinsons en dit is 'n bonus as hulle altzheimers ook het.   
    Skote Petoors Oral bekend in die Noord-Kaap as die een of ander vent of so iets, of was dit nou die ou van sus of so, wie weet.   
    Willem Pienaar Willem Pienaar of ook bekend "Carl Marx" nie te verwar met Frans Marx of Frans Marx produksies weet hoekom Rusland sulke mooi nipple stands het.    
    Punk Pot In 'n donker kamer as daar niemand by is nie en as ek my oe toe hou is ek onsigbaar.   
    Jou ma se Kat    
    Salome Silberstein Sy het min tyd vir vervelige mense en manteldraaiers. Higiëne is vir haar belangrik, maar beskou netheid as irrelevant. Sy het een toekomsplan en dit is om die wêreld te sien. Of sy wel eendag weer sal terugkeer na Welgevonden, sal net die tyd kan leer.   
    Ant Sohitgoes Ek is 'n groot meisie mees as sewe voet, nege as jy my voete by tel.   
    Phyllis Steyn No obstante, los escasos cuatro años como gobernador de Puerto Rico estuvieron llenos de actividad— inició los trabajos de la gran carretera que une San Juan con la costa sur, instituyó la aplicación del salario mínimo e hizo llegar el derecho a voto a los 18 años. Y su carrera política fue mucho más allá de La Fortaleza. Prestó sus servicios como legislador tanto antes como después y durante su mandato como gobernador, y sus actividades políticas abarcaron toda su vida adulta.   
    Petrus Traporrel Petrus wil soms sy hare uit sy kop uit trek. Hy raak ongelukkig oor goed soos dat mense nie ongelukkig raak oor wat wat hulle rede gee om oor ongelukkig te raak nie.   
    Lorenzo Ulhak    
    Sakkie van Staden Die offisiële armgat van Middel Constancia. Het sy troumeisie verloor en het later verval in 'n lewe van alkoholisme en homoseksuele seks.   
    Evarist Vannieuwenhuyzen Evarist Vannieuwenhuyzen (wordt meestal afgekort tot E. Vannieuwenhuyzen omdat de naam Evarist Vannieuwenhuyzen nogal lang is en een mens in deze tijden van "Instant Journalism" niet snel genoeg kan lezen.)    
    Ryna Waarhuid Ryna is nie fiktief nie, sy is net skugter   
    johnny walker daar is min bekend oor johnny walker. hy het ook in sy cv slegs geoem dat hy baie stil is en hy van 31jarige vrouens. hy praat nooit as hy bestuur nie. hy praat wel baie as hy agter sit   
    Willie Werchie Gebore in 'n klein dropie soos die kraai vlieg 17.114 kilometer wes-suid-wes van Welkom. Weet nie hoekom juis daar nie.   
    terug
    skryf gerus in vir die zimdollar se nuusbrief:
    naam
    van
    e-pos


    voorblad

    die President se keuse
  • "my nuwe song", Shakespear
  • 'n beter net vir almal
  • agtergrond
  • Amerika se kant
  • angstige ouens
  • antwoorde op jou vra
  • apartheid
  • ATKV - Ons maak 'n verskil in Afrikaans
  • blafhik
  • boes
  • brannasinspekteur
  • CMH steel zimdollar storie
  • corné en twakkie
  • die beste blad op aarde
  • die naais amerikaners
  • die wit rus
  • etchasketch
  • flirtasie met animasie
  • foom
  • fun to smoke marijuana
  • geloof
  • geloof vs godsdiens
  • Hierrie ouens maak uit van God
  • hoekom kan almal nie?
  • insult me shakespeare
  • iol steel zimdollar storie
  • Jesus Playstation 2
  • kaktus
  • kerk van die onderbegaafdes
  • kompetisie
  • kwouts
  • kyk wat sê die CIA
  • kyk wie's kunstig
  • Lichtenstein?
  • maak jou eie goggas
  • my favourite band
  • mytrieks
  • namibië te hore
  • NASA GOES POES
  • nathaniel stern
  • om te nie koop nie
  • Oorlog
  • planetcrossing
  • praat saam
  • red NY
  • Rhythm Records
  • skakels vir afrika
  • skopbeen - kwytraaksite
  • spasie vir animasie
  • speel meel
  • Springbok radio
  • stories in swart en wit
  • the buckfever underground
  • thys nywerheid
  • vetseun
  • vlaamsblok
  • waas die mense?
  • wapens van massa diskussie
  • weird fokkers
  • weird vloekers
  • wie is wie?
  • woes
  • yahoo steel zimdollar storie

  • Susters
  • #FF33CC
  • Evidence of the Polite Force
  • gesteelde goedere
  • Mugu Studio
  • ons ander koerant

  • Spilmoonthede
  • 12Hz
  • Riku Lätti

  • Kristoe se keuse
  • Amerikaanse site wat zimdollar na-aaapp!!?!
  • gayms
  • hietshaaikers gaaid
  • John Cleese
  • kaa kaa en kaa (vir dan roodt)
  • kry jou huis - ct
  • kry jou huis - jhb
  • kry jou huis - pta
  • Miljoene dinge
  • vinger jou

  • betsi se keuse
  • lekker moewies
  • lopende mense
  • nee nee nee

  • Augen auf
  • auslaendergewalt
  • buerger bewegungen
  • das gibts doch nicht
  • jungefreiheit
  • leverkusener-aufbruch
  • pro koeln
  • radio-freiheit
  • un-nachrichten
  • wk-institut
  • www.kopfmord.de
  • www.rocknord.de
  • zukunft-europa

  • Lotter se keuse
  • English/Swahili doctionary
  •