woord van Die President
  • soek iets
  • argiewe
  • dollarmense
  • Briewe
  • Lees
  • Skryf
  • Ter syde
    SA Krieket: nie sissies
    Staat oorweeg voorstel om Midrand aan Zimbabwe te verkoop
    Penis regstelling
    Meisie sê sy weet nie wat gaan aan nie
    Sekretaresse dagvaar God
    Sport
    Onvermydelike bewyse van verhoogde haai aktiwiteite in Scarborough
    Musiek
    Afrikaners nie meer homofoob


    Vra ma net
    Het jy op die "moenie hier kliek nie"-banner gekliek?
     Ja
     



    Afrikaners is rassiste
    Omtrent hoeveel persent van Afrikaners is rassiste?
     0%
     5%
     10%
     15%
     20%
     25%
     30%
     35%
     40%
     45%
     50%
     55%
     60%
     65%
     70%
     75%
     80%
     85%
     90%
     95%
     



    Rassisme/BEE/ Affirmative action
    Wat is meer fucktup?
     Rassisme
     BEE
     Affirmative Action
     Ek weet regtig nie meer wat is die verskil tussen die drie nie
     



    COPS
    Vertrou jy die polisie
     Ja
     Nee
     Ek is die polisie
     Ek is 'n cop, en trust me, jy kan hul nie vertrou nie
     

  • getelde stemme

  • Grafiese ontwerp:
    Hoekom so Depressed?
    Ek voel dat dit tyd is om sommer net oor al my frustrasies te rammel.

    Jy weet daar is baie mense in die lewe soos ek, Hein(maar moenie sy naam noem nie want hy is nog in denial) wat nie baie slim is nie maar swaar goed kan optel. Ek sou sê dat my humorsin bietjie meer ongkultiveer en ek gaan dit ook reguit se want my standerd een juffrou sal julle vertel dat... " hierdie kind kon van kleins af nie so lekker lees nie."

    Wel in elk geval wat is dit met al die morbet pouets wat my totaal confuse. Ek meen ek lees die blerrie gedigte en sê vir my self: "vandag gaan jy dit vang!" En dit vat my lank om dit alles uit te fieger maar net so dra ek wil bly raak dan besef ek dis net nog 'n blerrie doner wat homself van kant wil maak!

    My jerre man, as 'n mens lees (wat 'n blerrie effort is) dan moet dit darem iets wees wat jou verbeelding gryp en wat 'n happy ending het! Jy weet soos daai ou wat sy huis in Danville gekry het! dis mos nou iets om van sommer voor jou chick te huil sonder om skaam te voel.

    Ek sê nog altyd as jy down in die dumps voel en jy wil sulke bewoë maar tog gevleulde woorde op papier neer sit oor depressie en selfmoord, dan moet jy net bietjie rugby kyk want daai klomp rondf*kkers kan enige mens laat dink " My liewe Blerriewel ek is bly ek is nie hy nie; wat 'n pateet!"

    vat dan daai passie en die gevoel dat "ek is tog nie so bad nie" en skryf gedigte oor goed soos: dis net snaaks tot iemand seer kry.... dan is dit baie snaaks.

    Ek voel sommer soos dr. Phil en wil my self sommer beskikbaar stel as lektor by die UVDL! Maar net as ek my bike voor my klas kan park en nie 'n das hoef te dra nie, want die das fashion is soo pre 9-11 soos jy kan kry as jy weet wat ek bedoel.

    Groete van Huis tot Huis (al is dit in Krugersdorp!)

    Bart
    deur Bart Nel, 7/26/2006 1:28:40 PM

    RAPPORT, Zola en Geilgriet
    Ek wil net graag laat weet dat Lock Lemming se "anonieme" stukkie oor Geilgriet en haar streke deur Maretta Bellingan geskryf is in haar rubriek Klitsgras wat twee-weekliks in Rapport verskyn. Dié spesifieke een het op 30 APRIL 2006 verskyn.

    Wys net wat mis die mense wat nie RAPPORT lees nie!
    deur Alida van der Westhuizen, 8/23/2006 11:17:28 AM

    Wat is dit met die panda's
    Soms bevraagteken ek die skroef waarmee ons lewens aanmekaar gesit word? Is dit 'n groot skroef of is dit bloot 'n swart geverfde skroef met die patent BEE op die agterkant.

    Ek het onlangs 'n melktert bakkery gekoop in Ottosdal, glo vir my daar is big bucks hierso betrokke. Daar is niks so lekker soos 'n sny van my oorle ouma se amandel melktert nie. Ek het hierdie winkel seker vir drie minute in my besit gehad toe moes ek al klaar inpas by die so called BEE.

    jy wonder seker hoe kom hierdie twee onderwerpe bymekaar uit, wel lees verder...

    Ek het vinnig 'n ou gekry wat gretig was om te help, ek moes natuurlik aangesien ek nog nie 22 jaar oud is nie maar 'n groot aandeel in apartheid gehad het in my vorige lewe. Die ou wat ek angestel het , het eers by die plaaslike munisipaliteits swembad gewerk. Ek het getwyfel of ek hom in diens moet neem...hy het vir my meer soos 'n panda gelyk as 'n gewone mens. nadat ek die instituut van demokrasie daar in Orania geskakel het, het hulle my gerus gestel dat dit 'n goeie opsie was.
    Kort voor lank het hy saam huistoe gekom en aanhoudend op die televisie se remote gespring as ek my geliefkoosde sepies kyk. Hy het my soos 'n vis uit water hanteer en is nou nog geskaad hieroor.

    Die boodskap wat ek wil deurgee is nie dat jy nie demokraties moet wees nie, maar...
    Moet nooit 'n winkel op 'n Panda Beer se nes bou nie.
    deur Machiel Meyer, 8/28/2006 4:08:33 PM

    Sjereen Van Staden
    Sjereen Van Staden as my ma ook die wereld se eerste lewendige aborsie was wat naarstigtelik deur 'n site gaan wat haar so vreeslik grief sou ek ook selfmoord gepleeg het. As Zimdollar jou pla is daar 'n rooi kruis regs bo. Teef.
    deur Christiaan Mans, 8/31/2006 2:12:10 PM

    Verbeel My
    Ek soek die persoon van wie ek ‘n figment of imagination is. Kry asseblief ‘n grip. Tweak jou medication. Ek leef in ‘n wereld vol warped attitudes waar mense vlug van hulle sinnelose bestaan en daar groot onregte plaasvind. Cheer asseblief ‘n bietjie op en imagine ‘n brighter wereld.
    deur Punk Pot, 9/5/2006 10:58:14 AM

    wat de donner?
    Net n vinnige vragie. Wat de fok is die webtuiste veronderstel om tewees? Kyk ek se julle nou nie sleg nie dis eintlik moerse interresant (my groot woord vir die dag) maar waar is die knoppie wat se; oor ons? Miskien is ek net verstandelik vertraag maar gee n bietjie meer informasie (fok, nog n groot woord!) Julle artikels soos Gnatman herhinner aan R.R. Ryger se stories en ander legendes wat vir loslyf humor geskryf het n paar jaar terug. Eintlik mors ek net julle fokken tyd, maar hou so aan ek sal meer gereeld die webtuiste besoek. Se vir die President hy moet vir my kom kuier, sodat ek snaaks aan hom kan vat en hom soos n sosatie kan opryg!

    Ps: Hy kan die spreekwoordelike "First Lady" maar saam bring ek sal haar ook binne-in sit.
    deur bruce de wie's jy, 9/7/2006 6:48:46 PM

    DR. NKOSAZANA ZUMA'S LIST OF MEDICAL TERMS
    Artery : The study of paintings
    Bacteria : Back door of the cafeteria
    Barium : What u do with dead patients
    Bowels : A E I O U
    Caesarean Section : A suburb in Rome
    Cat scan : A search for kitty
    k
    D & C : Where Washington is
    Dilate : To live longer
    Enema : Not your friend
    Fester : Quicker
    Genital : Not a Jew
    Impotent : Distinguished and well known
    Labour pain : Getting hurt at work
    Medical Staff : Doctor's walking stick
    Morbid : Higher offer
    Nitrates : Cheaper than day rates
    Out Patient : A person who's fainted
    Pelvis : A friend of Elvis
    Post Operative : A letter courier
    Seizure : The roman Emperor
    Terminal illness : when u get sick at the airport
    Tumor : Another couple
    Urine : The opposite of "you're out"
    ZUMA (Z.U.M.A.) : Zero Understanding of Medical Affairs
    deur Wie de hel dink hierdie goed uit, 9/13/2006 10:10:27 AM

    Die erste kére
    Geachte president

    bij deze wens ik te laten weten dat uw blaadje mij welgevallen is. Het straalt een zekere jeugdigheid uit, alsook een frisheid die mij wel verstaan gesmaakt heeft.

    Echter, wel een punt van kritiek. De ideeën die erin verkondigd staan blaken van de puberale nostalgie. UIteraard moeten we in de toekomst een serieusere aanpak selecteren.

    Een kritisch schrijven mag geen moment respect voor alle betrokken doelgroepen verliezen. Voornamelijk om het schrijven zo commercïeel interessant mogelijk te houden, wel te verstaan. Uw grappen over negers en homofielen kunnen nog net, maar naar 'de vrouw' refereren als een minderwaardig wezen u verwijst slechts naar dikke, naakte of secrataresse-vrouwen, terwijl deze diverse subgroep veel meer blijk geeft van diversiteit dan op het eerste ogenblik lijkt.

    Bovendien hebben de meeste vrouwen tijd te veel: het ideale doelpubliek.


    Met hoogachting

    Maarten
    deur Moarten België, 10/9/2006 1:22:57 PM

    terug
    skryf gerus in vir die zimdollar se nuusbrief:
    naam
    van
    e-pos


    voorblad

    die President se keuse
  • "my nuwe song", Shakespear
  • 'n beter net vir almal
  • agtergrond
  • Amerika se kant
  • angstige ouens
  • antwoorde op jou vra
  • apartheid
  • ATKV - Ons maak 'n verskil in Afrikaans
  • blafhik
  • boes
  • brannasinspekteur
  • CMH steel zimdollar storie
  • corné en twakkie
  • die beste blad op aarde
  • die naais amerikaners
  • die wit rus
  • etchasketch
  • flirtasie met animasie
  • foom
  • fun to smoke marijuana
  • geloof
  • geloof vs godsdiens
  • Hierrie ouens maak uit van God
  • hoekom kan almal nie?
  • insult me shakespeare
  • iol steel zimdollar storie
  • Jesus Playstation 2
  • kaktus
  • kerk van die onderbegaafdes
  • kompetisie
  • kwouts
  • kyk wat sê die CIA
  • kyk wie's kunstig
  • Lichtenstein?
  • maak jou eie goggas
  • my favourite band
  • mytrieks
  • namibië te hore
  • NASA GOES POES
  • nathaniel stern
  • om te nie koop nie
  • Oorlog
  • planetcrossing
  • praat saam
  • red NY
  • Rhythm Records
  • skakels vir afrika
  • skopbeen - kwytraaksite
  • spasie vir animasie
  • speel meel
  • Springbok radio
  • stories in swart en wit
  • the buckfever underground
  • thys nywerheid
  • vetseun
  • vlaamsblok
  • waas die mense?
  • wapens van massa diskussie
  • weird fokkers
  • weird vloekers
  • wie is wie?
  • woes
  • yahoo steel zimdollar storie

  • Susters
  • #FF33CC
  • Evidence of the Polite Force
  • gesteelde goedere
  • Mugu Studio
  • ons ander koerant

  • Spilmoonthede
  • 12Hz
  • Riku Lätti

  • Kristoe se keuse
  • Amerikaanse site wat zimdollar na-aaapp!!?!
  • gayms
  • hietshaaikers gaaid
  • John Cleese
  • kaa kaa en kaa (vir dan roodt)
  • kry jou huis - ct
  • kry jou huis - jhb
  • kry jou huis - pta
  • Miljoene dinge
  • vinger jou

  • betsi se keuse
  • lekker moewies
  • lopende mense
  • nee nee nee

  • Augen auf
  • auslaendergewalt
  • buerger bewegungen
  • das gibts doch nicht
  • jungefreiheit
  • leverkusener-aufbruch
  • pro koeln
  • radio-freiheit
  • un-nachrichten
  • wk-institut
  • www.kopfmord.de
  • www.rocknord.de
  • zukunft-europa

  • Lotter se keuse
  • English/Swahili doctionary
  •